Quality Organic Bulk Lamb From The Boesmanland
Contact

Boesmanland

Login Form
| Residensiele en Kommersiele bestellings |
|
|
|
|
Residensiële en Kommersiële bestellings: Heerlike organiese Boesmanland- en Kalaharielam teen baie billike pryse! Opgesny presies soos u bestel. Vacuum verpak. Afgelewer by u huis. Tyd vanaf bestelling tot aflewering ± 2 weke. Boesmanland Lam bied 'n hoogs gespesialiseerde bestellings- en afleweringsdiens. Ons lewer ons produk by u deur af, gesny volgens u spesifikasies en behoefte. U en u geliefdes se gesondheid is van groot belang en daarom bied ons slegs vleis met geen van die onaangename en ongesonde antibiotikums en groeihormone waaraan ons deesdae deur die vleis wat ons benut blootgestel word nie. Omdat ons so 'n gespesialiseerde diens lewer is dit kritiek belangrik om u behoefte wat u vleis aanbetref te verstaan. Ons verskaf ook hoender. Skakel ons gerus vir meer inligting. Ronsard Moolman Eienaar Tel: 083 696 3160 083 440 5589 084 702 3509 ![]() ![]() |




